Die wil van God
Menu
  • Inleiding
  • Vermaning
  • Noodsaaklike vooraf-stappe
  • Gehoorsaam die Groot Gebod
    • Christus eerste
      • Christusgesentreerd
    • Gebed
      • Gebed Prikkelvrae
    • Groei
      • Groot Opdrag
        • Groot Opdrag Prikkelvrae
      • Gesonde organies-groeiende gemeentes
        • INRIG: Hoe lyk ‘n gesonde gemeente?
          • INRIG: Teologiese Begronding
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeenskap)
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeente)
          • INRIG: Gemeenteprofiel
            • Prikkelvrae: Gesonde Gemeentes
  • Ankers
    • Leierskap
    • Kommunikasie
    • Hersiening/Evaluering/Revisionering
  • Inleiding
  • Vermaning
  • Noodsaaklike vooraf-stappe
  • Gehoorsaam die Groot Gebod
    • Christus eerste
      • Christusgesentreerd
    • Gebed
      • Gebed Prikkelvrae
    • Groei
      • Groot Opdrag
        • Groot Opdrag Prikkelvrae
      • Gesonde organies-groeiende gemeentes
        • INRIG: Hoe lyk ‘n gesonde gemeente?
          • INRIG: Teologiese Begronding
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeenskap)
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeente)
          • INRIG: Gemeenteprofiel
            • Prikkelvrae: Gesonde Gemeentes
  • Ankers
    • Leierskap
    • Kommunikasie
    • Hersiening/Evaluering/Revisionering

Gebed Prikkelvrae


‘n Paar gedagtes om jou denke te rig dat jou hele siel tot uiting kom deur gebed:

  • Tradisioneel word op gepaste tye gebede gedoen – maar hoekom word daar nie méér met die alomteenwoordige God gepraat nie? (I Thes 5:17)
  • Die ritueel van gebede doen vind plaas – maar hoekom is kinderlike afhanklikheid,afwagting endank nie vanselfsprekend en sigbaar nie? (Ps 5:4; Ps 35:18)
  • Daar word gebid – maar hoekom is daar huiwering en self ‘n spanning as in ‘n kleiner groep gebid word? (Ef 3:12; Ef 6:19)
  • Daar word gebid – maar hoekom is gebed nie die kenmerkendste eienskap van gemeentes en van gelowiges nie? (Hand 12:5; Hand 16:25)
  • Daar word gebid – maar hoekom word persoonlikheid, gewoontes, tradisie, tuisvoel, vrees vir dweep en die veiligheid van ‘n ingekeerde (introverte) houding, hoër geag? (Jak 4:2-3)

INRIG – Lees ook:

Buys: Stimulating the ministry of prayer in reformed congregations.

© 2015 GKSA

Die wil van God