Die wil van God
Menu
  • Inleiding
  • Vermaning
  • Noodsaaklike vooraf-stappe
  • Gehoorsaam die Groot Gebod
    • Christus eerste
      • Christusgesentreerd
    • Gebed
      • Gebed Prikkelvrae
    • Groei
      • Groot Opdrag
        • Groot Opdrag Prikkelvrae
      • Gesonde organies-groeiende gemeentes
        • INRIG: Hoe lyk ‘n gesonde gemeente?
          • INRIG: Teologiese Begronding
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeenskap)
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeente)
          • INRIG: Gemeenteprofiel
            • Prikkelvrae: Gesonde Gemeentes
  • Ankers
    • Leierskap
    • Kommunikasie
    • Hersiening/Evaluering/Revisionering
  • Inleiding
  • Vermaning
  • Noodsaaklike vooraf-stappe
  • Gehoorsaam die Groot Gebod
    • Christus eerste
      • Christusgesentreerd
    • Gebed
      • Gebed Prikkelvrae
    • Groei
      • Groot Opdrag
        • Groot Opdrag Prikkelvrae
      • Gesonde organies-groeiende gemeentes
        • INRIG: Hoe lyk ‘n gesonde gemeente?
          • INRIG: Teologiese Begronding
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeenskap)
          • INRIG: Kontekstuele Begronding (Gemeente)
          • INRIG: Gemeenteprofiel
            • Prikkelvrae: Gesonde Gemeentes
  • Ankers
    • Leierskap
    • Kommunikasie
    • Hersiening/Evaluering/Revisionering

Groot Opdrag Prikkelvrae


‘n Paar gedagtes om jou denke te rig dat God jou roep om die Groot Opdrag met al jou krag uit te voer:

  • Christus se opdrag vir elke lidmaat is duidelik verstaanbaar – hoekom is gehoorsaamheid aan die opdrag die swakstekenmerk van die kerk? (Hand 8:4; Ef 6:15)
  • Gelowiges se opdrag is om Christus se liefde vir mense te wys – hoekom is gelowiges bang, ongeërg en liefdeloos daaroor? (2 Kor 5:14-15)
  • Christus se sending word vir mense gegee om te doen – hoekom ignoreer gelowiges die belangrikste opdrag van die laaste dae? Hoekom word dit – in skynbare gelowigheid – vir dieGees gelos om te doen? (Mat 24:12)
  • Christus gee die opdrag vir elke gelowige – hoekom dryf dit nie gelowiges nie? Hoekom bou die prediking nie die gemeente hierin op nie? (2 Tim 4:2)
  • Christus stel in die Groot opdrag dat die kerkpraktyk as ‘n eenheid na binne moet groei deur opbou, maar terselfdertyd van buite af moet groei en so in getalle toeneem - hoekom sukkel gelowiges met die balans in uitbou en opbou as eenheid? (Hand 2:37-41)
  • Christus sê dat gelowiges moet vra as hulle kennis, ervaring, moed en begrip kortkom – hoekom word daar dan so min gebid oor die Groot Opdrag van opbou en uitbou? (Jak 4:2)
  • Christus het sy kinders nienodig om sy koninkryk te laat kom nie; Hy sal ander weë volg om sy uitverkorenes te bereik – hoekom verstaan so moeilik dat ongehoorsaamheid aan die Groot Opdrag God bedroef en dat Hy ons lampe kan wegvat? (Ef 4:30; Openb 2:5)

INRIG – Lees ook:

Hoe fokus mens al jou krag op die Groot Opdrag? [WO-aanpak]

© 2015 GKSA

Die wil van God